Ivan Sergei

Ivan Sergei
Geboortenaam Ivan Sergei Gaudio
Geboorte 7 Mei 1971 (1971-05-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ivan Sergei (gebore 7 Mei 1971) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Opposite of Sex (1998) en The Break-Up (2006), en in die televisiereekse Jack & Jill (1999) en Crossing Jordan (2001).


Developed by StudentB